'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

‘n Pratende donkie? Dit is die tipe goed wat gebeur in tekenprente. Dit gebeur egter met Bileam, ‘n wêreldberoemde waarsêer uit Mesopotamië, wat gehuur word deur koning Balak van Moab om die volk van God te vervloek.

Hierdie pratende donkie leer vir Bileam, die kamstige siener, om God werklik raak te sien en om ten volle aan God se wil gehoorsaam te wees. Soms is ons so vasgevang in ons eie gedagtes en planne, dat ons God heeltemal miskyk. Kom ons soek God elke dag, in alles wat ons doen en in elkeen met wie ons te doen het.
Kom ons kyk Sondag wat leer ‘n pratende donkie en ‘n ambisieuse waarsêer ons van God? (Numeri 22:22-35)

Melanie Smit

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri