'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Ontmoet vir Claude Furniss, hy is die stil rustige persoon agter die video's met 'n groot passie vir die Here.

Ons sluit die Heilige Week af op Donderdagaand met ‘n ligte ete. Kontak asseblief vir Olivia by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. om jou plek te bespreek. Onthou om die stasie van die kruis gedurende hierdie week in die Tent te besoek.

Beleef Heilige Week op 'n praktiese manier en besoek die stasies van die kruis in die Tent. Die stasies sal vanaf hierdie Sondag en deur die week beskikbaar wees.

Jy word genooi na die halfuur dienste in Heilige week:

Jy word uitgenooi na Paasfees by Helderberg Gemeente.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri