'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Kontak gerus vir Olivia by 081 718 8758 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ek en Tian het vandag die geskenke wat die gemeentelede vir die kinders van die Kingdom Kids crèche in Sir Lowry’s Pass Village gebring het, gaan uitdeel. Dit was 'n voorreg om tyd saam met hulle te kon spandeer. Hulle het vir ons Kersliedjies gesing en gebid.

Baie dankie aan elkeen wat 'n spesiale geskenk gebring het of 'n finansiële bydrae gemaak het om hierdie kinders se lewens aan te raak en die boodskap van Kersfees met hulle te deel. Ons waardeer dit opreg.

Sarita Groenewald
Projekleier

Dis Adventstyd. Jesus is op pad. Ons sien met ‘n verwagting uit na Sy koms. Jesus bring vrede vir ‘n gebroke wêreld. Hierdie komende Sondag gesels ons oor Jesus se vrede boodskap. Ons word genooi om vrede te maak met onsself, ons gebrokenheid en swakheid. Paulus help ons om te besef dat in swakheid lê daar ongelooflike krag.

Ons nooi jou uit na ons eredienste in die oggend, sowel as na ons Kerssangdiens die aand.

Mooi week vir jou

Deon Els

Ons wag op Jesus se koms. Die vier weke voor Kersfees word elke Sondag 'n kers aangesteek. Verlede week was dit hoop, hierdie Sondag is dit vrede, dan vreugde en die laaste week liefde. Die Christuskers word op Kersdag aangesteek.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri