'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Liewe Uitreik-vriende
Graag versoek ons dat alle donasies en betalings aan Helderberg Uitreik direk in ons rekening inbetaal word ipv die Gemeente se rekening. Daar is nou twee afsonderlike boekhoudingstelsels en om kostes te bespaar moet inbetalings in die toepaslike instansie se rekening geplaas word. Ons waardeer elkeen se bydrae.

Hier is die besonderhede vir jou gemak:
Helderberg Uitreik
ABSA Helderberg
Rek nr 9114 483 080
Swift-kode vir buitelandse donateurs: ABSAZAJJ
Verwysing: Naam van die projek waarvoor geld gaan

Vir enige navrae kontak asseblief vir Melanie Smit by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

As kind het ek gretig gelees aan die boek Die Grootste Wonders van die Wêreld. Later het ek besef die skrywers het volgens my die grootste van al die wonders uitgelaat. By Sondag se eredienste wil ek graag met jou gesels oor wat ek dink die grootste wonder van hierdie wêreld is.

Ons is besig met ’n reeks “Jesus Ongefilter”. Ons uitgangspunt is dat ons Jesus nie naastenby so goed ken soos ons dink nie. Ons prentjie van Jesus is gefilter. Nog meer ... glo ek dat om Christus beter te kan leer ken, jou lewe kan verander.

Sondag staan ons stil by die eerste van 6 groot gebeurtenisse in Jesus se aardse lewe, sy geboorte. God word mens! God kom bly by die mense op aarde. Hoekom? Nie net om ons te kom red nie – baie meer.

Kom ontdek saam. En wie weet ..... dalk is dit toe, anders as wat jou ma vir jou gesê het, elke dag Krismis.

Danie Möller

Die oggendgroep sal begin op 16 Augustus om 09:30.

Kontak gerus vir Danie Möller om jou plek te bespreek by 083 375 8444 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons is opgewonde om al die huisies te sien.

Hierdie week is dit 'n pannekoekresep om jou lus te maak vir die Basaar van 2 September.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri