Straatadres:    Firmountweg 82, Briza, Somerset-Wes, 7130

Posadres:   Posbus 337, Somerset-Wes, 7129

Tel:  +27 (0) 21 851 5582
Faks:  +27 (0) 86 657 2176
E-pos:   Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Web: www.nghelder.co.za
GPS koördinate: Lat:  -34.06556539  Long:  18.836874961

Bankbesonderhede
Bank:  ABSA Bank, Somerset-Wes
Rek naam:  NGK Helderberg
Tipe rek:  Tjek rek
Rek nr:  2900 590094
Takkode:  632 005
Verwysing:  Naam, dankoffer of projek

Navrae: Antoinette du Toit

Kerkkantoorure tydens Covid-19:
Maandag tot Vrydag van 09:00 - 13:00

Die kerkkantoor se ure is Maandag tot Donderdag van 8:00 tot 16:00 en Vrydae van 8:00 tot 13:00. Sondae van 08:30 tot 11:30. Skoolvakansies van 8:00 tot 13:00. Het jy nog nie aangemeld as nuwe lidmaat nie? Kliek hier vir die vorm of kontak vir Grazie. Bel gerus vir ontvangs by die kerkkantoor.  

Die leraarnoodnommer is 083 988 2003.

Indien jy ons wil kontak om enige vraag te vra, kliek hier

Liggingskaart

 

 

 

 

 

 

Top