Baie welkom by Helderberg Gemeente

Die gemeente is ‘n hawe waar mense versorg, geïnspireer, toegerus, gemobiliseer en begelei word om as 7-dag christene te leef.

Dis hier waar ons met 'n Passie vir God en 'n Hart vir mense en 'n wêreld in nood wil leef

Persone wat inligting oor die gemeente wil hê of belangstel om lidmaat van Helderberg gemeente te word kan die kerkkantoor kontak of na afloop van elke erediens by die betrokke leraar aanmeld.

Die nuwe lidmaatvorm moet ingevul word en kan dan terug gestuur word dmv e-pos of by die kerkkantoor ingehandig word of in die posbus by die kerkkantoor gegooi word. Grazie Beets sal jou dan per e-pos in kennis stel van jou wyksindeling en daar sal ook vir 'n besoek met die predikant gereël word.

Enige persoon is welkom om deel te neem aan die bedrywighede wat deur Helderberg Gemeente aangebied word (eredienste, jeugbediening, omgeebediening, kursusse, uitreike en vele meer). Ons vra egter ‘n groter verbintenis van persone wat lidmate wil word.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri