'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Harmony Projek bestaan reeds van 2015 en kon die afgelope jare ondersteuning en hoop bring vir talle mense en hul kinders wat geraak is deur egskeiding en dood.

Die programme, GriefShare, DivorceCare, DivorceCare for Kids en Single & Parenting word deur ‘n span vrywilligers aangebied en vir die afgelope 7 jaar kom die groepe in verskillende lokale by Helderberg Gemeente bymekaar. Hier beleef mense die Here se liefde en genade en dat hulle nie alleen is in hul tyd van nood nie. Mense bemoedig mekaar en ontdek deur die programme en om met mekaar te deel dat wat hulle deurgaan normaal is. Daar is ander wat ook in dieselfde bootjie is.

Die Covid-inperkings van die afgelope 2 jaar het dit moontlik gemaak dat die programme DivorceCare en GriefShare aanlyn aangebied kon word. Dit is nou selfs moontlik dat mense wat nié in persoon die program kan bywoon nie, via Zoom kan inskakel.>>

Die programme word op Donderdae aangebied en loop oor 13 weke. Die programme bestaan uit 3 pilare: ‘n DVD sessie wat deur professionele persone en persoonlike getuienisse aangebied word, die fasiliteerder lei die groepsbespreking en dan kan elkeen in hul eie werkboek die dagstukke doen wat hulle help om by die Here stil te word.

In die volgende getuienis vertel Dorothea Hendricks wat DivorceCare vir haar beteken het:

I was recommended to attend Divorce care by my doctor. I'm grateful to her as I now realized how much help I needed.

I found on arrival, the warmth, a friendly atmosphere rooted in a Genuine concern for my well-being, which I have so neglected during my 32 years of marriage.

My first course I attended was blurry, coz my mind & emotions were into many pieces. Then I repeated it, which I strongly recommend. During my second session, I received free counselling from the Helderberg Beradingsentrum and my foggy road of clouds, then started to lift.

I'm currently getting closer with my third course, and I can testify, as I do to many, every week the topics are relevant. Divorce Care covers, professionally, yet grounded in The Holy Word, the road required to recovery.

I feel I have emerged to find the woman I never knew. I'm able to set boundaries with no compromise to myself. I don't think I could have put myself together, without the loving kindness of Evan Maraise our coordinator, Annette, the selfless team, of Harmony. Thank You'll.

May God continue to Bless you All.
In my thoughts and prayers also.

Projekleier: Annette Botha by 072 189 9360 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri