'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

‘n 20 uur per week pos wat Sondae insluit is beskikbaar by NG Gemeente Helderberg om die kultuur van gasvryheid in die gemeente te versterk.

Vereistes en vaardighede
• Vereenselwig hom/haar met die visie en waardes van Helderberg Gemeente.
• Vermoë om die waarde van gasvryheid uit te leef en ander te kan inspireer tot gasvryheid.
• Vermoë om in ‘n span te kan saamwerk.
• Vermoë om vrywilligers te kan werf en bemagtig.
• Vermoë om te kan bestuur en koördineer.
• Kreatiewe denker.
• Rekenaarvaardigheid.
• Spesifieke akademiese kwalifikasies en praktiese ervaring is nie ‘n vereiste nie, maar sal in ag geneem word.>>

Take
• Koördineer Sondag se gasvryheid.
• Koördineer die inskakeling van nuwe lidmate.
• Reël ander byeenkomste, funksies en groepe om gasvryheid te versterk.
• Werk nou saam met die bedieningsleier van gasvryheid.

Salaris
‘n Vergoeding in lyn met die taakomskrywing sal onderhandel word.

Werksure
Dit is ‘n 20 uur per week pos wat Sondae insluit.

Neem kennis
• Die NG Gemeente Helderberg behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.
• Daar sal ook ‘n 3 maande proeftydperk wees.
E-pos jou CV na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Sluitingsdatum is 24 Junie 2022 en die aansoekers wat die kortlys haal, sal gekontak word vir onderhoude.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri